Bongani se eie stoel | Jenny Seed

Bongani se eie stoel | Jenny Seed

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Bongani se eie stoel

Outeur:  Jenny Seed

Hardeband

Uitgewer:  Daan Retief

Eerste Uitgawe:  1989

Aantal Bladsye:  40

Gebruikte boek in goeie toestand.

Bongani se hart is seer omdat hulle moet trek, al is dit na 'n mooi nuwe huis toe.  Waar kry hy weer maats?  Sal daar ook 'n oupa wees wat vir hom stories vertel en sal hy ooit weer sy eie ou stoeltjie sien?