![Die 100 Beste Pasta Souse | Diane Seed](http://www.blompot.co.za/cdn/shop/products/IMG_8629-removebg-preview_{width}x.png?v=1674982959)
Titel: Die 100 Beste Pasta Souse
Outeur: Diane Seed
Sagteband
Uitgewer: Human & Rousseau
Jaar Uitgegee: 1987
Aantal Bladsye: 124
Tweedehandse boek in baie goeie toestand.
Reis proe-proe deur Italië met hierdie wonderlike verskeidenheid Italiaanse streekresepte.