Titel: Die Prys van 'n Liefde
Outeur: Vincente vd Westhuizen
Hardeband
Uitgewer: J.P. van der Walt en Seun (Edms.) Bpk.
Jaar Uitgegee: 1975
Aantal Bladsye: 158
Tweedehandse boek in goeie toestand.
Hierdie aangrypende liefdesverhaal bring die boodskap dat 'n mens skatryk kan wees al het jy nie geld nie en dat die liefde die grootste ryksom op aarde is.