Titel: Die Soenoffer
Outeur: Morkel van Tonder
Sagteband
Uitgewer: Human & Rousseau
Eerste Uitgawe: 1986
Aantal Bladsye: 160
Gebruikte boek in goeie toestand.
In hierdie verhaal lewe 'n hele kosmos. Haas elke leiersfiguur in die gemeenskap, en ook minderes, word uitgebeeld met priemende insig, maar ook met begrip en humor. Hierby word die eietydse politieke werklikheid boeiend ingevleg: die naweë van die Inligtingskandaal, kleurvooroordele, die skeuring van die Nasionale Party...