Dié wat met die fluite loop | Anna M. Louw

Dié wat met die fluite loop | Anna M. Louw

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Dié wat met die fluite loop

Outeur:  Anna M. Louw

Hardeband

Uitgewer:  Tafelberg

Eerste Uitgawe:  1967

Aantal Bladsye:  217

Gebruikte boek in redelike toestand.

Ons reis op die Wikings se spore is verby.  Ons stonde voor die kykkas van die Westelike beskawing is verstreke.  Een van die dae daal die Arktiese nag oor die Noord-Kaap…  Die rendiere van Lapland is seker nou al klaar met verhaar…  En hoe sal dit wees in Moskou, in Novgorod, en Leningrad?...