Donker Bloeisel | Jacques le Roux

Donker Bloeisel | Jacques le Roux

Regular price
R 75.00
Sale price
R 75.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Donker Bloeisel

Outeur:  Jacques le Roux

Sagteband

Uitgewer:  Naledi

Eerste Uitgawe:  2018

Aantal Bladsye:  217

Gebruikte boek in redelike toestand.  

Die verhaal speel af kort na die begin van die Anglo-Boereoorlog.  Hierdie verhaal spreek nie net die temas van swaarkry en verlies aan nie, maar toon ook op besonderse wyse die genesende krag van liefde en vergifnis.