
Titel: Draai- en Houtsnywerk
Outeurs: Engela Swart en Mifanwy van Nieuwenhuizen
Hardeband
Uitgewer: E. Swart
Eerste Uitgawe: 1982
Aantal Bladsye: 156
Gebruikte boek in baie goeie toestand.
Hierdie boek is 'n opvolg op die boek "Vir die Houtsnyer".