Haas en Skilpad hardloop resies | W Maartens en N Louw

Haas en Skilpad hardloop resies | W Maartens en N Louw

Regular price
R 30.00
Sale price
R 30.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Haas en Skilpad hardloop resies

Outeurs:  Wendy Maartens en Nicolene Louw

Uitgewer:  Lapa

Eerste Uitgawe:  2015

Aantal Bladsye:  24

Gebruikte boek in redelike toestand.

Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers.  Dié prettige dierestories sal ure se lees-vermaak verskaf.  Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.