Ken Jy Die Kierangbos | Freda Linde

Ken Jy Die Kierangbos | Freda Linde

Regular price
R 65.00
Sale price
R 65.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Ken Jy Die Kierangbos

Outeur:  Freda Linde

Hardeband

Uitgewer:  John Malherbe Edms Bpk

Jaar Uitgegee:  1980

Aantal Bladsye:  80

Die boek is geskik vir 9-12 jariges.  In hierdie verhaal is die natuur nie net agtergrond nie; dis onafskeidelik deel van die boeiende gebeure self.  

Tweedehandse boek in baie goeie toestand.