Titel: Keurgeregte van die wêreld
Outeur: Pat Kossuth
Hardeband
Uitgewer: Delos
Jaar Uitgegee: 1993
Aantal Bladsye: 97
Tweedehandse boek in goeie toestand.
Die boek bring die geure, smake en aromas van twaalf verskillende landstreke se kos na jou eie kombuis.