Titel: Koester jou Baba
Outeurs: Megan Faure & Ann Richardson
Sagteband
Uitgewer: Metz Press
Eerste Uitgawe: 2002
Aantal Bladsye: 160
Gebruikte boek in redelike toestand. Buiteblad is geskeur, maar die res van die boek is perfek.
Verstaan jou baba se sensoriese wêreld - die sleutel tot 'n kalm-tevrede kind.