Maak jou kind slimmer | Dr. Kobus Maree

Maak jou kind slimmer | Dr. Kobus Maree

Regular price
R 75.00
Sale price
R 75.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Maak jou kind slimmer

Outeur:  Dr. Kobus Maree

Sagteband

Uitgewer:  J.L. van Schaik

Eerste Uitgawe:  1989

Aantal Bladsye:  85

Gebruikte boek in goeie toestand.

Elke regdenkende ouer begeer vir sy kind die beste toekoms, maar min besef hoeveel hulle self kan doen om hierdie ideaal moontlik te maak - deur veral die kind se verstand te help ontwikkel.