Maak Tuin met Klimplante | Una van der Spuy

Maak Tuin met Klimplante | Una van der Spuy

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Maak tuin met klimplante

Outeur:  Una van der Spuy

Hardeband

Uitgewer:  Hollandsch Afrikaansche Uitgevers Maatschappij

Eerste Uitgawe:  1976

Aantal Bladsye:  119

Gebruikte boek in redelike toestand.  Buiteblad is nie goed nie, maar boek het geen merke in nie en niks is geskeur nie.

Klimplante is 'n veelsydige en sierlike bate vir die tuinier.