![Met blomme | Estelle Rossouw](http://www.blompot.co.za/cdn/shop/files/IMG_9449-removebg-preview_{width}x.png?v=1693588891)
Titel: Met blomme
Outeur: Estelle Rossouw
Hardeband
Uitgewer: Promedia Publikasies
Aantal Bladsye: 127
Gebruikte boek in goeie toestand. Buiteblad is geskeur.
Die eerste volledige Suid-Afrikaanse handleiding oor die geparste blommekuns. Stapsgewys beskryf en kleurvol geïllustreer.