Offerland | F.A. Venter

Offerland | F.A. Venter

Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Offerland

Outeur:  F.A. Venter

Hardeband

Uitgewer:  Tafelberg

Eerste Uitgawe:  1963

Aantal Bladsye:  351

Gebruikte boek in redelike toestand.  Boek bevat potlook aantekeninge en strepe.  Hoeke van boek is rond.

Laat in die somer van 1836 het die Dreyers soos honderde ander deur die Grootrivier getrek na die vryheid.  Hul harte was jonk, hul treë lig en vol verwagting...

Roman