
Titel: Omdat sy Kinders Durf Vra Het
Outeur: Broer Andrew in samewerking met Susan DeVore Williams
Sagteband
Uitgewer: Geopende Deure
Eerste Uitgawe: 1993
Aantal Bladsye: 160
Gebruikte boek in redelike toestand. Boek het 'n handgeskrewe boodskap voor in en daar is ook met potlood onderstreep in die boek.
Vertaal deur Okker Drodskie.
Kan gebed God werklik van plan laat verander?