Titel: Padkaart vir 'n man se reis
Outeur: Dr. Alwyn van Heerden
Sagteband
Uitgewer: Dr. Alwyn van Heerden
Jaar Uitgegee: 2015
Aantal Bladsye: 487
Gebruikte boek in goeie toestand.
Die doel van hierdie boek is om manne te ondersteun en hul uitkyk op die lewe as 'n man te verander, asook op hul verhouding met God en te herstel na God se oorspronklike plan.