
Titel: Skilpoppe
Outeur: Barrie Hough
Sagteband
Uitgewer: Tafelberg
Jaar Uitgegee: 1998
Aantal Bladsye: 105
Gebruikte boek in goeie toestand. Die hoek is bietjie omgekrul.
Jeugverhaal met temas oor dwelmmisbruik en homoseksualiteit.
Boek is bekroon met die Sanlam-prys vir Jeuglektuur, 1998.