Skuiltes op die pad | Alba Bouwer

Skuiltes op die pad | Alba Bouwer

Regular price
R 55.00
Sale price
R 55.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Tax included.

Titel:  Skuiltes op die pad

Outeur:  Alba Bouwer

Sagteband

Uitgewer:  Tafelberg

Eerste Uitgawe:  1994

Aantal Bladsye:  120

Gebruikte boek in goeie toestand.  Daar is 'n kort boodskap voorin geskryf.

Skuiltes op die pad beval Alba Bouwer se gebede wat voorheen onder die skuilnaam Magriet Coetzee verskyn het in Gebede van 'n vrou en Nuwe gebede van 'n vrou.  Die gebede is bygewerk en aangepas waar nodig.