Titel: Verpleegsorg tuis
Outeur: Elza Kritzinger
Sagteband
Uitgewer: St John-ambulans
Eerste Uitgawe: 1987
Aantal Bladsye: 134
Gebruikte boek in redelike toestand.
Hierdie boek behoort 'n plek in elke Suid-Afrikaanse huis te hê - dis 'n boek vir mense wat omgee.